BookfellersBeta
Abel se lot

Abel se lot

Chris Karsten

2016

Genres: Mystery

Die bloedstollende opvolg op Abel se ontwaking. Ella Neser is met verpligte siekverlof na haar noue ontkoming aan Abel Lotz se skalpel. Tussen beradingsessies en harplesse, peins sy oor die foto's van Abel se vier slagoffers, vasberade om hom te vang voor hy weer moor. Wanneer 'n inbraak uitloop op 'n sterfgeval, keer Ella terug om die skuldiges aan die pen te laat ry. Sy is egter nie die enigste een op hulle spoor nie. Is Abel Lotz terug, of is daar 'n nuwe moordenaar in Doradopark?

Write a comment/review

Exclusive savings