BookfellersBeta
Best Books Vir Klaslees: Platsak Maak 'n Plan

Best Books Vir Klaslees: Platsak Maak 'n Plan

Anneke Langner

2024

Genres: Young Adult

Die veertienjarige Ethan droom daarvan om eendag ? rugbyster te word. Hy is baie geheg aan Leo, 'n Jack Russell-hondjie wat hy by die DBV aangeneem het. Op ? dag kondig Ethan se pa aan dat hulle gesin Nieu-Seeland toe emigreer en dat hulle nie kan bekostig om Leo saam te neem nie. Ethan begin dadelik planne beraam om geld in te samel, want ? lewe sonder sy beste vriend is ondenkbaar. R40 000 is baie geld, en drie maande is baie min tyd . . .

Write a comment/review

Exclusive savings