Bookfellers
Bestemmings

Bestemmings

Marita van der Vyver

2007

Genres: Short Stories

Bestemmings is 'n kortverhaalbundel met reis as sentrale tema. In feitlik al die verhale is daar karakters op reis - op reis na bestemmings binne en buite hulself. Telkens kom karakters in die vreemde tot nuwe gewaarwordinge omtrent hul bestaan. Dit is toeganklike verhale, sprankelend en sexy, en in elke storie word jy bekoor deur Van der Vyfer se vemoe om interessante, minsame, hedendaagse karakters as't ware deel van die leser se vriendekring te maak. Die bundel bied merendeels vermaak in die beste sin van die woord, maar daar is ook enkele donkerder verhale waarin onder meer die aanvaarding van die dood van 'n geliefde op 'n onthutsende en literer oortuigende wyse aangeroer word.

Write a comment/review

Exclusive savings