Bookfellers
Blou is nie 'n kleur nie

Blou is nie 'n kleur nie

Carin Krahtz

2017

Genres: Young Adult

Sedert die ongeluk bietjie meer as drie jaar gelede is dit elkeen vir homself wanneer die brokstukke van die Vorster-gesin in verskillende rigtings spat.Totdat Paternoster besluit om weer die Hoof van sy Eie Huis te wees - soos dit in 'n normale gesin hoort. Blou is nie 'n kleur nie is die sestienjarige Vicky se weergawe van 'n gesin se verswelging deur voorstedelike angs en ander bagasie.

Write a comment/review

Exclusive savings