BookfellersBeta
City girl en die swart hings

City girl en die swart hings

Marga Jonker

2014

Genres: Young Adult

Nicole was min lus om die vakansie saam met haar ma Weskus toe te kom. Sy wou liewer by die huis bly om Golden Acres, die ryskool in Pretoria, se perdespringkursus by te woon. Hoe sleg gaan haar vakansiefoto's nie afsteek teen Chane se Mauritius-foto's nie? En wat gaan sy heeldag doen tussen 'n klomp mariene bioloe wat net oor hulle navorsing kan praat? Maar die Weskus is 'n verrassende plek . .

Write a comment/review

Exclusive savings