Bookfellers
Dagboek van ’n Wimpy Kid #8: Ongeluksvoël

Dagboek van ’n Wimpy Kid #8: Ongeluksvoël

Jeff Kinney

2017

Genres: Young Adult

Dit gaan oes met Greg Heffley. Sy beste vriend, Rowley Jefferson, het hom verlaat, en om op sy ouderdom nuwe vriende te maak, is glad nie maklik nie. In sy soektog na voorspoed besluit Greg om te waag en sy lot aan die toeval oor te laat. Sal die dobbelsteentjies in sy guns val, of is Greg bestem om ’n ongeluksvoel te bly?

Write a comment/review

Exclusive savings