Wanneer Sophie uit haar bed ontvoer word deur 'n reus met tennisbaan-tree en enorme groot ore, verwag sy die ergste. Maar Sophie is gelukkig. Die GSR is baie sagmoediger as sy afgryslike bure, wat vir 'n tydverdryf elke nag slapsoetige kidderen opgopsel.