BookfellersBeta
Die kat kom kuier

Die kat kom kuier

Dr. Seuss

2012

Genres: Young Adult

Arme Boet en sy sussie Sannie sit verlangend voor die venster. Buite reen dit en die wereld is nat. Hulle wens hulle kan uitgaan, maar hulle weet hulle kan nie. Hulle is doodverveeld, totdat ...'n vreemde, vrolike, pratende kat opdaag en die plek behoorlik op horings neem! Dr Seuss se boeke vir beginners is wereldberoemd omdat hulle kinders so maklik en moeiteloos leer lees.

Write a comment/review

Exclusive savings