Die legendariese Lua Verwey: Welkom by die wilde Verweys
Dihanna Taute
2018
Genres: Young Adult
Lua is nie soos enige meisie wat jy ken nie. Sy sal eerder tyd op haar J-board spandeer as voor ’n spieel of die TV. Sy’s ook allergies vir seuns. Wat vreemd is, want sy het drie boeties. En sy wil graag krieket speel, al sal sy die enigste meisie wees. Maar die krieketspan gaan see toe toer en sy kort beslis 'n vakansie weg.
Write a comment/review
Sign UpLogin