BookfellersBeta
Die Seerowers en die Monster se Skat: Boek 3

Die Seerowers en die Monster se Skat: Boek 3

Jonny Duddle

2022

Genres: Young Adult

Ahooi daar, skarminkels! Kom span die seile saam met Matilda, Basjan en die Van der Branders, en geniet hulle opwindende seeroweravonture. Hierdie keer soek hulle na 'n skat, maar 'n vioolspeler waarsku hulle teen 'n monster wat almal wat sy goud wil kom steel, Opvreet… Dit is die derde titel in die gewilde Seerower-reeks! 'n Lekker leeservaring vir kinders wat pas hulle eerste hoofstukboeke begin lees het.

Write a comment/review

Exclusive savings