BookfellersBeta
Die vrou met die pers oog

Die vrou met die pers oog

Francois Bloemhof

2011

Genres: Young Adult

Vir ouderdomme 9-12 jaar. Chris en Martie is in 'n nuwe skool, maar van die eerste dag af kom hulle agter alles is nie so gewoon soos dit maar in skole is nie. Hulle nuwe maats begin snaaks optree, en dan is daar die outjie sonder hare en die vreemde biblioteekjuffrou ...Toe hulle stadig maar seker ingetrek word in die eienaardighede, besluit Chris en Martie om ondersoek in te stel - wat hulle in die kloue van die vrou met die pers oog laat beland. Lekker spannende storie vol bloedstollende kinkels.

Write a comment/review

Exclusive savings