Die wrede relaas van Vuilgat en Stilte is ‘n radikale en eksperimen-tele teks, die eerste en enigste van sy soort in Afrikaans. Dit is onmoontlik om die teks te katagoriseer as roman, gedig, drama of draaiboek. Dit is vreemd, eksperimenteel en totaal anders.