Bookfellers
Dollars eventualis

Dollars eventualis

Nico van Rensburg

2016

Genres: Literary Fiction

Afrikaans - ware lewensketse van gebeure met gewone mense wat noodgedwonge in die regswereld van prokureurs en howe beland. Treffend vertel deur 'n ervare en ingeligte prokureur. Die reg en wette - is op almal se lippe, veral na die hofsaak van Oscar Pretorius en die Konstitusionele Hofuitspraak oor Nkandla. Raak Humor - ironiese en humoristiese, dog skreeusnaakse insidente van gebeure met gewone en soms stukkende mense. Die skrywer - 'n ervare prokureur wat betrokke is by nasionale Grondreg - wetgewings. Sy loopbaan word gekenmerk deur sy passie vir die behoeftiges en mense in nood. Ware stories - in en om die Hof, wat die volle spektrum van die reg dek - mense se eerlike foute en ander se oneerlike sette om die Hof te probeer bewimpel. Beleef - agter die kostelike stories die skerp denke van 'n mentor wat die leser saamneem en kritieke regsbegrippe leer begryp. Dollars Eventualis is lekkerlees-stories vir mense van alle soorte, van 18-81 jaar: Kostelike leesstof vir die wat die wet ken; Kragtige leesstof vir die wat in die wet belangstel; Kosbare leesstof vir die wat die wet nodig het.

Write a comment/review

Exclusive savings