BookfellersBeta
Dromers

Dromers

Fanie Viljoen

2017

Genres: Young Adult

Dans is Byron Carelse se hele lewe. Dit is sy energie, sy passie, sy geluk ...sy vonk. Wanneer die ritme sy lyf beetkry, vergeet hy van die probleme wat by die huis op hom wag. Sy beste vriendin, Tasha, se altyd hy moenie toelaat dat ander mense sy vonk steel nie. Maar sy weet nie van die dinge wat by sy huis gebeur nie. En dalk is dit beter so. Wat sal sy van hom dink? Op 'n dag sien iemand Byron se talent raak. Hy kry saam met 'n groepie ander township-kinders die kans om deel te wees van 'n glansryke vertoning by die kunstefees. Die kans om groot drome te droom ...groter as die township waar hy bly. Maar wat doen jy as die lewe jou drome probeer steel? Hierdie splinternuwe jeugroman uit die pen van Fanie Viljoen is in eenvoudige, maklik verstaanbare taal geskryf - perfek vir trae lesers of lesers wie se tweede of derde taal Afrikaans is.

Write a comment/review

Help readers support local bookshops in their community.

Reader's Voices
Reader's Voices

Honest reviews and recommendations from fellow readers.

Join a club
Join a club

Connect with readers who share your interests.

Reading and clubs made for younger bookworms.

Real stories, ideas and expert insight.

Lose yourself in stories worth sharing.

eBooks
eBooks

Read anywhere, on any device.

Bookfellers rewards
Bookfellers rewards

Exclusive offers and perks for members.

Exclusive savings