Drie van Ena se beste verhale: In As die lied verstil verlaat Chrissie Erasmus Dennedal en word Christine van Johannesburg, al het Ouma gehoop sy trou met Jan Barendse. Sal sy terugkeer? In Die despoot van Duiwelskloof hou Marina Minnaar huis vir Michael en Johan de Beer.