Bookfellers
Fiela Se Kind: Skooluitgawe

Fiela Se Kind: Skooluitgawe

Dalene Matthee

2000

Genres: Young Adult

Dalene Matthee se tweede roman uit die bekende en gewilde Knysnabos-trilogie. Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind Benjamin met liefde en trots grootgemaak, tot die dag dat die sensusmanne hom kom haal het. Jare later is dit Benjamin / Lukas self wat worstel met die vraag: wie is ek?

Write a comment/review

Exclusive savings