Bookfellers
Gedeeltelik Bewolk

Gedeeltelik Bewolk

Ruan Kemp

2019

Genres: Literary Fiction

George Moore is gebore toe Jan Smuts dood is, word op ’n plaas in die Noord-Kaap groot, dien in ’n aaspeloton in Angola, raak deurmekaar met die Baader-Meinhof-bende in Duitsland, werk as joernalis tydens die noodtoestande in Kaapstad, en weldra word hy ’n saboteur, ’n skaapsmokkelaar, ’n mal man, ’n boemelaar. Tussendeur kul en koggel George prokureurs, kopdokters, en vroue.

Write a comment/review

Exclusive savings