Bookfellers
Harry Griesel 1: Operasie spook-redding

Harry Griesel 1: Operasie spook-redding

Sonja Kaiblinger

2016

Genres: Young Adult

Otto woon in 'n regte spookhuis en het 'n pratende vlermuis as troeteldier. Nietemin is hy geskok om 'n Grieselgryper in sy buurman se tuin te ontdek. Maar Harry is glad nie so grieselrig soos hy lyk nie en eintlik 'n baie gawe kerel. Wanneer Otto se huisspoke ontvoer word, vertrek hulle saam op 'n avontuur om hulle te gaan red.

Write a comment/review

Exclusive savings