BookfellersBeta
Helene de Kock Keur 10

Helene de Kock Keur 10

Helene de Kock

2025

Genres: Literary Fiction

In Plek van die bittermaan besluit die beeldskone Tessa , ’n ongetroude enkelma, om met haar seuntjie stad toe te vlug waar sy “anoniem” sal kan wees. Maar dis nie nie so maklik nie en sy word voor hartverskeurende keuses gestel. In Kamer van die stormwind moet die jong Jessica afskeid neem van haar man wat ná ’n rugbybesering al maande in ’n koma is. Maar ten spyte van die hartseer, bly sy steeds deel van die stroom van die lewe.

Write a comment/review

Exclusive savings