BookfellersBeta
In die Nimmer-Immer-Bos

In die Nimmer-Immer-Bos

Fiona MoodieLinda Rode

2023

Genres: Young Adult

Reis saam na die Nimmer-Immer-Bos, waar 'n wêreld van stories wag! Hier is sestig tydlose verhale, byeengesoek en oorvertel deur Linda Rode, sprokiesliefhebber en skepper van immergroen bundels soos Goue lint, my storie begint en Stories vir die vaak. Fiona Moodie (veral bekend vir Fynbosfeetjies en Vetplantfeetjies, saam met Antjie Krog) se illustrasies is handgeverfde droënaaldetse en maak van die boek 'n kunsskat om te waardeer en te bewaar.

Write a comment/review

Exclusive savings