BookfellersBeta
Jorsie die worsie 2: Die putponie-penarie

Jorsie die worsie 2: Die putponie-penarie

Heléne Booyens

2024

Genres: Young AdultChildren

DIE BOEK Jorsie die worsie is terug vir nog 'n avontuur in boek twee van die reeks! In hierdie opwindende vervolg kom Jorsie te staan teen 'n nuwe uitdaging die onder die aarde, waar die dapper putponies ondergronds werk om goud na die oppervlakte te vervoer. Maar wanneer 'n reeks onvoorsiene voorvalle lei tot 'n katastrofiese instorting van 'n mynskag, word een van die ponies diep ondergrond vasgekeer. THE BOOK Jorsie die worsie is terug vir nog 'n avontuur in boek twee van die reeks! In hierdie opwindende vervolg kom Jorsie te staan teen 'n nuwe uitdaging die onder die aarde, waar die dapper putponies ondergronds werk om goud na die oppervlakte te vervoer. Maar wanneer 'n reeks onvoorsiene voorvalle lei tot 'n katastrofiese instorting van 'n mynskag, word een van die ponies diep ondergrond vasgekeer.

Write a comment/review

Exclusive savings