Bookfellers
Judaskus

Judaskus

Rudie van Rensburg

2015

Genres: Mystery

Menslike beendere word gevind op 'n stortingsterrein, en skielik moet speurder Kassie Kasselman nuut dink oor moordsake van jare gelede. Gou begin die moorde vinnig op mekaar kom, en tussendeur die aantreklike nuwe buurvrou wat Kassie se kop aan die swymel het en die enorme posseel-meevaller wat oor sy pad kom weens nog 'n sterfte, moet hy uitwerk waarom 'n geheimsinnige witboordjie-bende skynbaar besig is om sigself uit te roei. Is dit dalk nie doodgewone bende-oorlog soos sy kollegas glo nie? Wie kan die verraaier - met die vlymskerp broodmes - in hul midde wees? Elke warm leidraad lewer 'n koue lyk op, en Kassie en Rooi kan nie voorbly nie...

Write a comment/review

Exclusive savings