Bookfellers
Kamers: Wat inspireer

Kamers: Wat inspireer

Isabella NiehausLizl Dreyer

2015

Genres: Art & DesignSociety & Culture

Kamers wat inspireer. Van die wereld van 'n kunskurator tot 'n dag in die lewe van 'n jong bakker wat weekliks honderde brode met die hand vorm. Van fynproewerskos tot unieke juwele. Van handgemaakte kaartjies tot die fynste porseleinskeppings, helende lyfprodukte, unieke wyne, klassieke klere en antieke meubels. Sielskos wat jou weer sal laat droom en jou 'n kykie gee in die lewens van mense wat hul passies uitleef. Hierdie boek vier die wonderlike suksesverhaal van Kamers en die skeppende geeste wat jaar na jaar bydra om Kamers die grootste vertoonvenster van plaaslike talent in Suid-Afrika te maak.

Write a comment/review

Exclusive savings