BookfellersBeta
Kleur kom Nooit Alleen Nie

Kleur kom Nooit Alleen Nie

Antjie Krog

2019

Genres: Literary Fiction

RAU-prys vir skeppende skryfwerk (2001) In 'n paar opsigte verskil hierdie digbundel van Antjie Krog se vorige werk: vir die eerste keer beweeg die verse ook buite Suid-Afrika - elders in Afrika en ook Europa. Die verse staan in die teken van 'n soeke na identiteit op die kontinent en die vind van 'n plek binne die Afrika-bestel. Soos in haar vorige bundels hanteer Krog ook in hierdie bundel die persoonlike, die politiese en die land(skap).

Write a comment/review

Exclusive savings