BookfellersBeta
Knal

Knal

Bettina Wyngaard

2025

Genres: Mystery

Nicci de Wee is op die spoor van ’n nuwe booswig en hierdie keer is dit persoonlik. Een van haar eie spanlede word vermis. Die ondersoek sirkel egter sonder sukses rondom wie die misterieuse skim is wat talentvolle vroue so koelkop in openbare plekke teiken. Hy laat hulle oënskynlik in die niet verdwyn ... met afgryslike gevolge. En hoekom bly die klokke so onheilspellend lui? Skakel dit enigsins in met die silwer klokkies wat hulle by die misdaadtonele vind? Nicci word deur angswekkende gebeure nog dieper by die saak ingesleep en haar spanlede word in ’n verbete wedloop teen tyd vasgevang. Is hulle op die spoor van die regte duiwel, of is daar iemand selfs meer sinister agter die gruweldade wat almal tot hul uiterste beproef? Wyngaard is ’n meester storieverteller en het geen probleem daarmee om die karakters in haar boeke af te maai nie. Kan hierdie dalk Nicci de Wee se finale speursaak wees?

Write a comment/review

Help readers support local bookshops in their community.

Reader's Voices
Reader's Voices

Honest reviews and recommendations from fellow readers.

Join a club
Join a club

Connect with readers who share your interests.

Reading and clubs made for younger bookworms.

Real stories, ideas and expert insight.

Lose yourself in stories worth sharing.

eBooks
eBooks

Read anywhere, on any device.

Bookfellers rewards
Bookfellers rewards

Exclusive offers and perks for members.

Exclusive savings