BookfellersBeta
Kom, kleur in!: Inkleurboek vir volwasse vroue

Kom, kleur in!: Inkleurboek vir volwasse vroue

Tanya O'Connor

2013

Genres: Hobbies & Lifestyle

Tanya O'Connor se inkleurboek vir volwassenes bied vir elke vrou en haar vriendin 'n ontsnapsessie in die vorm van inkleurterapie. Met haar sketse wag daar baie pret op jou. Kleur in na hartelus of laat dit sommer net erens le sodat enigiemand anders ook kan inspring. Ideaal vir daardie ledige minuut terwyl jy vir die kinders of manlief wag. Kenners bevestig dat inkleur goeie teengif is vir spanning; na 'n paar sketse los probleme hulleself op. Kom, kleur in!

Write a comment/review

Exclusive savings