BookfellersBeta
Leë Blikkies Vol Liefde en Ander Verhale: 'n Kortverhaalbundel

Leë Blikkies Vol Liefde en Ander Verhale: 'n Kortverhaalbundel

Fiona van Kerwel

2023

Genres: Young Adult

n Splinternuwe bundel van 20 kortverhale vir leerders in Gr 7-9! Daar is 'n verskeidenheid temas en die skrywers is gevestigde sowel as nuwer stemme. Onder andere is daar werk van Jeremy Veary, Jan van Tonder, Carina Stander, Diana Ferrus, EKM Dido, Derick van der Walt en Elrien Scheepers opgeneem. Daar is 'n kort biografie van elke skrywer, met 'n foto. Die aanslag is perfek vir klasgebruik met woordelyste, 'n kort opsomming van elke verhaal asook vrae en aktiwiteite na afloop van die lees. 'n Memorandum sal na publikasie by nb.co.za afgelaai kan word.

Write a comment/review

Exclusive savings