Bookfellers
Man Uit die Dode: 'n Ella Neser-Roman

Man Uit die Dode: 'n Ella Neser-Roman

Chris Karsten

2020

Genres: ThrillersMystery

Ná Ella Neser as moordspeurder bedank het, het sy op plesierbote in die Karibiese See gaan werk. Toe kom die virus, en sy moet terug. Sy begin 'n private ondersoek op die dorpie Osspruit in Mpumalanga.

Write a comment/review

Exclusive savings