'n Dag op die strand
Hamish NivenRozanne Paragon
2008
Genres: Young Adult
Dis vakansie. ek en Gogo gaan strand toe in Gogo se nuwe bakkie. Wat sal ek eerste doen? Sal ek in die sand speel? Sal ek in die son lê? Sal ek gaan kyk of daar nie krappe in die rotspoele is nie? Nee! ek dink ek sal gaan swem.
Write a comment/review
Sign UpLogin