Oxford Storieboom Is 'n opwindende leesreeks. 'n Holistiese taal-benadering word gevolg met die fokus op die storie self. Die Fase 8 KiewieteIs geskryf vir kinders met gemiddelde leesvermoë en bou op woordeskat wat reeds in Uile verwerfIs. Die boeke voer langer en ingewikkelder sinstrukture in en ontwikkel 'n bewustheid van ander oogpunte.