Bookfellers
Offerlam

Offerlam

Chanette Paul

2015

Genres: Thrillers

Nou is Lilah egter 'n suksesvolle internasionale model en kan Caz uiteindelik haar lewe lei soos sy wil - in afsondering op haar eie lappie Afrika in die Overberg. Hier het sy vir haar 'n skuiling teen die lewe geskep waar sy haar vertaalwerk kan doen en uitsien na Lilah se jaarlikse besoeke.

Write a comment/review

Exclusive savings