BookfellersBeta
Professor Fungus en die zombie-tamaties: Boek 2

Professor Fungus en die zombie-tamaties: Boek 2

Jaco Jacobs

2012

Genres: Young Adult

Eet jou groente... voor hulle jou eet! Bennie en Jenny hou nie van groente nie. Maar hulle is nogtans opgewonde oor professor Fungus se nuutste eksperiment. Daar is egter groot fout met die tamaties in sy kweekhuis... en kort voor lank spat die pitte behoorlik!

Write a comment/review

Exclusive savings