Sanri Steyn - Doktor Zombos se geheime formule
Theresa van Baalen
2014
Genres: Young Adult
Sanri droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy gaan stories uitsnuffel waar ander te bang is om hulle neuse in te druk.
Write a comment/review
Sign UpLogin