Bookfellers
Sara

Sara

Maretha Maartens

2019

Genres: Fiction

Hoe praat die Onsigbare, Abram? “Onontwykbaar. In die roman word Abraham van die Bybel deur sy vrou Sara se oe gesien. Die Bybelse narratief word aangevul deur deeglik nagevorste materiaal uit ander bronne. Die leser word meegesleur na die Middel-Bronstydperk, na die mense van die sondvloed, na Abraham se stanings en huwelik, sy swakhede en sy geloofspad, en die lewe van sy vrou Sara. En gekonfronteer met die Wese en die werklikheid van God.

Write a comment/review

Exclusive savings