Sasol Eerste Veldgids tot Paddas van Suider-Afrika
Vincent Carruthers
2018
Genres: Science & TechnologyNature & Environment
Sasol Eerste Veldgids tot Paddas van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die paddas van die streek. Met behulp van volkleurfoto’s en verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene paddas in Suider-Afrika kan identifi seer, kan vasstel waar hulle leef, en meer to wete kom oor hul unieke oorleweings- and voortplantingsgewoontes.
Write a comment/review
Sign UpLogin