Seisoen van lig en donker
Alta Cloete
2014
Genres: Romance
Jennifer se dood bring vir Liesel en Herman vele vrae en weinig antwoorde. Vrae oor Jennifer self, wat altyd die toonbeeld van moed was ten spyte van die MIV-status waarmee sy gebore is. Vrae oor die twee mans wat so ooglopend hartseer was op haar begrafnis. Vrae oor die baba wat sy blykbaar verwag het, ten spyte van haar openlike besluit om selibaat te leef omdat sy nie die kans wil waag om ook ? MIV-positiewe baba in die wereld te bring nie.
Write a comment/review
Sign UpLogin