BookfellersBeta
Selfone, skelms en sjokolade

Selfone, skelms en sjokolade

Alet SteenkampNerine Alhers

2014

Genres: Young Adult

Lindie en haar maats se skooltermyn skop af met allerhande probleme. Wie is die twee geheimsinnige mans wat agter Lindie en Talita aan is - en wat wil hulle he? En dan is daar nog Gina se katastrofiese nuwe haarstyl, Matrone wat 'n sjampanjebottel ontdek het en vasbeslote is om die skuldiges uit te snuffel, en die aantreklike Diaan met die kuiltjies wat Lindie se bene lam maak...

Write a comment/review

Exclusive savings