Bookfellers
Sindikaat

Sindikaat

Annerle Barnard

2019

Genres: Literary Fiction

Die sestienjarige Paul is verwikkeld in 'n gevaarlike hofsaak. Dan ontdek hy per abuis 'n smokkelary en dinge word baie gevaarlik vir hom en sy vriende, Adriaan en Karlien. 'n Vlugtog deur Botswana en Zimbabwe volg – met die hulp van die voormalige recce Bossie. Die vakansie, wat eintlik 'n avontuur moet wees, ontaard in 'n nagmerrie.

Write a comment/review

Exclusive savings