Skilpad leer vlieg: Ek lees self
Wendy Maartens
2015
Genres: Young Adult
Die Ek lees self-reeks bestaan uit ses pragtig geillustreerde boeke, elkeen met 'n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginner-lesers dit maklik kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.
Write a comment/review
Sign UpLogin