BookfellersBeta
Soek In Die Boek: Feetjieland

Soek In Die Boek: Feetjieland

Townhouse Publishing Townhouse Publishing

2025

Genres: Young Adult

Welkom in ? betowerende sprokieswêreld! In Feetjieland wag ? skatkis van avonture: dans saam met die eenhoring, speel saam met die feetjie en maak maats met ’n prinses. Die vrolike rymteks nooi kleintjies uit om saam te gesels, terwyl die "soek-en-vind"-speletjie op elke bladsy kinders lank sal besig hou. 'n Handige drahandvatsel, perfek vir klein handjies, sorg dat hierdie towerwêreld oral kan saamreis!

Write a comment/review

Exclusive savings