Bookfellers
Stalmaats  2: Totsiens, Sugarplum

Stalmaats 2: Totsiens, Sugarplum

Lize Roux

2009

Genres: Young Adult

Anri se verjaardag is om die draai. Sy en haar twee Stalmaats-vriende, Karen en Megan, beplan die beste verjaardagpartytjie ooit. Maar dan hoor Anri verskriklike nuus by Vinette ...Gaan Sugarplum aan die ongeskikte Benedictus Dippenaar verkoop word? Hoekom jok Jacques vir Anri? En gaan hierdie die aakligste verjaardag van Anri se hele lewe wees?

Write a comment/review

Exclusive savings