Storieboom: Fase 16: Gr 6: Pak van 6 leesboeke: Die arms van die meul, in die skadu van die dodelike doelskopper, karnaval, suster Ella, Sebastian se sonster, Sebastian se towerkrag
Die langer stories met minder illustrasies is bedoel vir meer gevorderde lesers en kan as addisionele leesboeke in Graad 3 en 4, of as Stamstories in Graad 4 en 5 gebruik word.