Stories van 'n nie-so-Slim Juf. Weetalles: Boek 5
Rachel Renée Russell
2022
Genres: Young Adult
Dagboek van 'n dork is vir almal wat al ooit soos die grootste dork in die wêreld gevoel het. 'n Reeks oor Nikki Maxwell en haar lewe vol drama en dinge. Mackenzie wil haar rubriek gebruik om stories oor Brandon te versprei! Nikki besluit om by die koerant te werk om haar dop te hou!
Write a comment/review
Sign UpLogin