BookfellersBeta
Tjoppie se Potjie

Tjoppie se Potjie

Liz de Villiers

2026

Genres: Young Adult

Dit is die derde boek in die kartonboekiereeks oor die karakter, Tjoppie – ‘n hondjie wat allerhande avonture saam met sy maats beleef. Vandag speel Tjoppie en Fluit-Fluit buite in die tuin, toe iets in sy magie skielik begin klop en kriewel. Gelukkig weet hy presies wat om te doen en kom sommer gou-gou by sy potjie uit! Die kartonboekreeks fokus op 'n jonger ouderdomsgroep met temas oor eerste ervaringe wat soms uitdagend kan wees.

Write a comment/review

Help readers support local bookshops in their community.

Reader's Voices
Reader's Voices

Honest reviews and recommendations from fellow readers.

Join a club
Join a club

Connect with readers who share your interests.

Reading and clubs made for younger bookworms.

Real stories, ideas and expert insight.

Lose yourself in stories worth sharing.

eBooks
eBooks

Read anywhere, on any device.

Bookfellers rewards
Bookfellers rewards

Exclusive offers and perks for members.

Exclusive savings