In "Wanneer die oestyd kom" word 'n verpleegster ingetrek by intriges oor 'n erfplaas. In "Die helder lied" word 'n vakansie romanse iets meer blywends. In "Ou liefde" probeer 'n vrou haar huwelik red. In 'n "Reendag in April" moet 'n vrou die man wat sy afgese het, se hart terugwen.