Bookfellers
Ver wink die suiderkruis

Ver wink die suiderkruis

Irma JoubertAndrea Winckler

2021

Genres: RomanceHistorical Fiction

Sy is ryk John Woodroffe se dogter, Bernard Neethling ’n myner in een van haar pa se myne. Dalk nog een van die armblankes wat Kate ondersoek. Hulle leef in twee wêrelde, sonder ’n brug vir hul liefde. Vervaardig en opgeneem deur BiB.Africa. Voorgelees deur Andrea Winckler.

Write a comment/review

Exclusive savings