Bookfellers
Vlug na Santorini

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

2018

Genres: Romance

Na 'n traumatiese voorval met haar eks, besluit Erika om by haar familie in Santorini te gaan kuier. Sy’t skaars haar voete op die eiland gesit toe sy vir Paul Michelakis sien – die kroonprins van die Atlantis-fortuin. Dit gaan egter meer as die vooruitsig op 'n volmaakte toekoms verg om haar liefde en vertroue te wen.

Write a comment/review

Exclusive savings