Bookfellers
Vreesvanger

Vreesvanger

Brigette Labuschagne

2026

Genres: Young Adult

Henri dink dit spook in Skilliepark. Ligte flikker, goed verdwyn, en vreemde geluide hou hom snags wakker. Maar wanneer sy eienaardige buurman Oom Charl en die snipperige Amelia hom die waarheid vertel, ontdek Henri iets veel ergers as spoke . . . Dit is Vrese - werklike vrese wat uit mense se gedagtes ontsnap en moles maak in die regte wêreld. Met sy ma wat veg om haar lewe in die hospitaal en chaos wat deur sy buurt versprei, moet Henri sy grootste vyand in die gesig staar . . . homself.

Write a comment/review

Exclusive savings