Bookfellers
Wintersrust

Wintersrust

Joyce KotzeDaniel Hugo

2017

Genres: Historical FictionFiction

'n Familie bevind homself in twee geskeur wanneer hulle by die Anglo-Boereoorlog betrek word en 'n Boereseun teen sy Britse neef moet gaan baklei. Met die uitbreek van die oorlog word liefdes- en vriendskapsbande wat op die Transvaalse bosveld en in die sitkamers van Victoriaanse Engeland gesmee is, op die slagvelde van Suid-Afrika getoets.Wanneer die eerste fase van die oorlog oorgaan in die guerrillafase en die vernietigende verskroeideaardebeleid geimplementeer word, moet die twee nefies en hul sibbe moeilike keuses maak en alles op die spel plaas.Wintersrust is 'n bruisende verhaal vol hartstog en avontuur. Dit handel oor individue wat worstel met magte buite hul beheer. Sommige word deur wanhoop oorweldig en oorleef nie. Ander kom uiteindelik by vrede en vergifnis uit. Ondanks hul woede en gevoel van verontregting ontdek die familie 'n mag wat sterker as die oorlog is.

Write a comment/review

Exclusive savings